Jasmin Besig Videos
deutsche Opernsängerin in der Stimmlage Sopran
Jahrestage
- Sopran
- Deutschland
- Opernsänger
Letzte Aktualisierung
2024-05-01
Aktualisieren
Video: CEN/MAGAZINEFEATURES.CO.ZA ’n Man wat geïdentifiseer is as Jose Carlos de Almeida was so besig om op ’n plaaslike gesels-app te gesels dat hy nie besef het die kroeg in Brasilië waarin hy kuier word beroof nie. “Die musiek was so hard ek het nie besef wat gebeur nie,” het hy na die tyd gesê. Volgens berigte het hulle die kassiere beroof en ’n handsak gesteel. Volg ons ook op (http•••), (http•••) en (http•••)
Hulle Besig Rivier Jager Botha
Stroomop gaan oor vyf vroue wat elkeen afsonderlik in hulle eie lewensrivier besig is om te verdrink. Deur 'n selfhelpgroep beland dié vroue op die Oranjerivier met voorgeskryfde avontuurterapie. Dinge loop skeef op die rivier en hulle word oorgelaat aan hulle eie kragte om oorlewing. #RaakVerloreVindJouself Hoofrolle: Donnalee Roberts | Simoné Nortmann | Chanelle de Jager | Ilse Kink | Carla Classen | Armand Aucamp Stroomop is die nuwe avontuurfilm van Ivan Botha en Donnalee Roberts en word op Vrouedag 9 Augustus 2018 vrygestel in teaters landswyd.
Opperman Vir Bron Kan Besig 2016 2020
Die Coronavirus het oornag vrees, onsekerheid en paniek by die mensdom laat beetpak. Dit storm in mense se gemoedere. Die Here het Hom oor hierdie saak nie onbetuig gelaat nie. Hy het die storm op die see laat bedaar en sy dissipels vertroos: "Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see en daar het 'n groot stilte gekom."Matt 8:26 Aan Jesus Christus is alle mag gegee op hemel en op aarde. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min): Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!" Bron: Mattheus 8:23-27 Coronavirus: Vrees nie! Wees stil. Helpende Woord#10 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 19 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf •••@••• Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) (http•••) 2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by •••@••• 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: •••@••• 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op •••@••• Ons sal dit waardeer. Thank you for permission to use the your music in this video: 1) Forest of Fear Aakash Gandhi YouTube Audio Library 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library
Nicht mehr?
Jeden Tag sucht soclassiq nach neuen Artikeln, Videos, Konzerten und so weiter über klassische Musik und Oper, ihre Künstler, Veranstaltungsorte, Orchester....
Jasmin Besig ? Wir haben noch nicht viele Inhalte zu diesem Thema gesammelt, aber wir suchen weiter.
oder
- Zeitleiste: Lyrische Sänger (Europa).
- Indizes (in alphabetischer Reihenfolge): B...